NewsNews

Brrrrr – dit gaan nog koud word!!

Haal maar jou jas uit!

Vrystaters kan hul maar reg maak vir ‘n baie koue paar dae die week. ‘n Kouefront sal Gauteng na verwagting vanaand (Maandag 1 Julie) tref, en sal koue temperature tot minstens Woensdag voortduur.

Die kouefront het vanoggend reeds oor die Vrystaat en suidwestelike dele van Noordwes beweeg.

Sneeu word op die hoogliggende gebiede van die land verwag met die meeste sneeu wat na verwagting oor die Drakensbergen in die Oos-Kaap gesien sal word.

Die maksimum voorspelde temperatuur vir Vereeniging vir Maandag 1 Julie was 17 grade, terwyl nagtemperature tot -5 kan daal.

Dinsdag se voorspelde maksimum temperatuur vir Vereeniging is net 15 grade.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button