NewsNews

NWU kanselleer Hofmeyr vertoning

Hofmeyr sou by die Snowflake as deel van die manskoshuis, Patria, se Patria-July optree.

Die NWU het ‘n optrede deur Steve Hofmeyr gekanselleer.

Hofmeyr sou by die Snowflake as deel van die manskoshuis, Patria, se Patria-July optree.  

Volgens Louis Jacobs, direkteur vir koporatiewe kommunikasie van die NWU, is Hofmeyr op Vrydag, 21 Junie 2019 ingelig dat die optrede gekanselleer word.

“Die Noordwes-Universiteit kan homself nie vereenselwig met enige kunstenaar of persoon wie se optrede teen die waardes van die universiteit indruis nie,” het Jacobs gesê. 

Volgens hom sal die voorwaardes van die kontrak steeds nagekom word. 

Rapport het berig dat sommige studente vies is oor die kansellasie.  

Teen tyde van publikasie het Hofmeyr nog nie op die Herald se versoek op komentaar reageer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button