Photo GalleriesSchool
Gekies vir Nasionale Bokkieweek-toernooi
Gekies vir Nasionale Bokkieweek-toernooi

Lize Potgieter, ‘n graad agt-leerling van Hoërskool Parys, het op 1 en 8 Mei aan die onderskeie proewe vir die kies van die Noord-Vrystaat netbal Bokkieweek deelgeneem. Sy is na afloop van die proewe in die o.14-span ingesluit en sal nou aan die Nasionale Bokkieweek-toernooi deelneem wat van 24 tot 28 Junie in Naboomspruit gehou word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



