
Ekoskole-leerders van Hoërskool Parys het vandag, 27 Mei, ‘n besoek aan die Sonskyn Tehuis vir bejaardes gebring en vir elkeen van die inwoners’n geskenkpakkie met toiletware gegee. Daar is heerlik gekuier en nuwe vriendskapsbande gesmee. ‘n Pragtige gebaar van Parys se leerders wat ook al vanjaar verskeie ander projekte aangepak het waaronder uitreikaksies na ‘n kleuterskool en die Parys DBV.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



