SportSport

Laaste dag van die Coco Cola Akademie week

Vandag is die derde en laaste rondte van die Coca Cola Akademie week wat by die Isak Steyl Stadion op Vanderbijlpark plaasvind. Die eerste uitslae van die oggend is as volg: Boland 24 – 18 KZN Griquas 29 – 13 Namibia LSEN XV 43 – 26 Border CD Tans speel die Griffons teen SWD. Griekwas …

Vandag is die derde en laaste rondte van die Coca Cola Akademie week wat by die Isak Steyl Stadion op Vanderbijlpark plaasvind.
Die eerste uitslae van die oggend is as volg:
Boland 24 – 18 KZN
Griquas 29 – 13 Namibia
LSEN XV 43 – 26 Border CD
Tans speel die Griffons teen SWD. Griekwas CD teen die Rooi Valke en Pumas CD teen die Blou Valke.

_MG_2604 (Small)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button