NewsNews

Skool sluit laatkommers uit

Leerders van Potchefstroom Secondary School, wat laat vir skool is, sal hulleself voortaan aan die anderkant van 'n 'n geslote hek bevind.

Leerders van Potchefstroom Secondary School, wat laat vir skool is, sal hulleself voortaan aan die anderkant van ‘n ‘n geslote hek bevind.

Die was gemengde reaksie van die gemeenskap oor dié straf. Sommiges meen dat die straf te erg is.

Tshiamo Stunner Kalanko, het op Facebook gesê.  “So, Potchefstroom Secondary School, sluit leerders uit omdat hulle laat kom. Ek wonder wat hulle sou doen as daar iets met die kinders sou gebeur gedurende skoolure? Wie sou verantwoordelikheid gehou word?” het hy gevra.

Elizabeth Mammileng Tlotla het ‘n ander mening gehad. Volgens haar kom leerders gereeld laat by die skool aan omdat hulle weet dat hulle daarmee kan weg kom.

Teen tyde van publikasie het die departement van onderwys nie op die Herald se navrae reageer nie.

Lees meer oor dié voorval in vandeesweek (9 Mei) se Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button