
Parys Primêre skool se jaarlikse Pikkewynedag word op 18 Mei vanaf 08:00 tot ongeveer 13:30 by die laerskool se sportgronde in Eerstelaan gehou. Dit beloof om ‘n gesinsdag te wees met die fokus op die genot van rugby (0.6 en 0.7) en netbal (0.6-0.9). Verskeie mini-rugby en netbalwedstryde sal gespeel word, met 830 kinders wat verwag word, en meer as 115 afrigters/skeidsregters. Heerlike eetgoed en uitstallers kan ondersteun word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


