NewsNews

Jou kruisie moet jy trek!

Jou kruisie moet jy trek!

Spesiale stemme is vandag landwyd uitgebring vir die 2019 Provinsiale en Nasionale Verkiesing. En Woensdag 8 Mei sal alle ander kiesers ook hul kruisies by die stembus maak.

Vi Malan (95) was een van die inwoners van Sally Martin Park wat vandag haar kruisie getrek het, en ook hulp verleen het aan ander inwoners wat vir spesiale stemme geregistreer was om betyds by die verkiesingsbeamptes te kon kom. Sy was vol lof vir die verkiesingsbeamptes, Mavis en John, en hul helpers wat “ons oumense so mooi hanteer het.”

Maak seker dat jy Woensdag 8 Mei by die stemlokaal is waar jy geregistreer is om ook jou kruisie te trek.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button