NewsNews

Stap jy saam vanoggend vir greatawakeningssa

Kom stap saam 10:00

Parysenaars kan vanoggend (Saterdag 27 April) om 10:00 saamstap as deel van die landwye greatawekingssa poging. Alle kerke is verteenwoordig as nie-politiese en interkerklike aksie.

Daar sal nou om 10:00 vanaf die AGS Sion-gemeente in St Janstraat weggespring word. Kom net soos jy is en neem deel.

Die stap word vooraf gegaan deur ‘n 10 minute vereniging in gebed met ‘n Facebook Livestream. Jy kan eers saam kyk hierna by President Steynstraat 15.

Daarna word na die Sion-gemeente beweeg waar jy jou motor veilig kan parkeer  en dan saamstap vir die kort roete deur die dorp. Daar sal verkeersbegeleiding wees.

Die groot doel is om as Christene te verenig op die vooraand van die 2019 verkiesings om op vreedsame manier te vra vir ‘n regverdige Godvresende regering .

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button