NewsNews

Dit kry voete – kyk maar mooi na jou hekmotor

Minstens drie weer weggedra

Huiseienaars met elektriese motorhekke word daarom gewaarsku om baie versigtig te wees en ekstra veiligheidsmaatreëls in plek te stel om jou eiendom te beskerm.
Die SAPD raai huiseienaars aan om hul naam en identiteitsnommer op ‘n manier op die hekmotor aan te bring, byvoorbeeld deur dit te graveer sodat dit nie maklik uitgewis kan word nie.

Dit is ook wys om die hekmotor stewig met ‘n steunarm aan die grond, of binne die eiendom vas te anker.

“Dit sal ook help om ‘n steunarm aan die bokant van die hek aan te bring. Diewe lig maklik ‘n hek van die spoor af en dié voorsorgmaatreël kan dit voorkom.”

Tref betyds voorsorg en gaan doen navraag oor hekmotor beskerming.

  • Huisbrake oor die algemeen bly ook ‘n bron van kommer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button