
Kom luister saam more (Woensdag 17 April) tussen 7:10 en 9:00 na die RSG verkiesingsdebat in die NG Parys-Wes kerksaal.
Politieke partye gaan gepeper word met vrae van die publiek met die oog op die verkiesing op 8 Mei.
Vrae sal egter beperk word ter wille van tyd en moet kort en bondig wees.
Hier is jou kans om te hoor so uit die spreekwoordelike “perd se bek” om jou te help besluit in watter party-stal jy wil staan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



