Photo GalleriesSport
Abigail lig weer die spane vir SA deelname in Ierland
Abigail lig weer die spane vir SA deelname in Ierland

Abigail Bezuidenhout het weer die eer te beurt geval om haar land te gaan verteenwoordig as deel van die SA Kano Polo o.18 Ontwikkelingspan wanneer sy in Augustus in Ierland aan die Junior Kam- pioenskappe sal deelneem.
Hierbenewens is sy ook ingesluit in die Ontwikkelingspan van 16 dames waaruit net 8 uiteindelik gekies sal word vir deelname aan die Afrika Spele wat in 2020 gehou word.
Abigail is ’n leerling van Hoërskool Parys. Abigail sê dankie aan al haar borge, die gemeenskap en vriende wat haar ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



