NewsNews

Wees gereed… hier kom koue!

Sneeu word op die Drakensberg voorspel en jy gaan die koue voel!

Snow Report SA voorspel dat die eerste beduidende sneeuneerslae moontlik vanaf vanmiddag (Vrydag) en vanaand op die Drakensberg kan begin val.
Haal solank maar jou wolsokkies en warm baadjies uit en gooi sommer ‘n ekstra kombers ook oor jou bed!
Al wat dan nog nodig is, is ‘n glasie sjerrie of sop in die hand en wees gaaf met iemand wat vir jou melkkos, pannekoek of souskluitjies kan maak!

Related Articles

Back to top button