NewsNews
Kabeldiefstal en nie Eskom nie
Nie beurtkrag nie, maar nog ‘n voorval van kabeldiefstal, by die Parys Waterwerke is die rede waarom dele van die dorp alweer sonder krag sit en waarom jy vandag waarskynlik ook weer nie water sal hê nie. Dit is reeds die soveelste keer dat kabel hier gesteel word wat inwoners vir ure sonder water en …

Nie beurtkrag nie, maar nog ‘n voorval van kabeldiefstal, by die Parys Waterwerke is die rede waarom dele van die dorp alweer sonder krag sit en waarom jy vandag waarskynlik ook weer nie water sal hê nie.
Dit is reeds die soveelste keer dat kabel hier gesteel word wat inwoners vir ure sonder water en krag los.
Die diefstal volg net nadat Eskom gister aangekondig het dat daar voorlopig nie beurtkrag dié week sal wees nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



