Photo GalleriesSport

Dis GROOT rugby in Parys

Dis groot rugby in Parys

Sewentien skole, 26 spanne, 39 wedstryde. Groot rugby in Parys waarna jy die week kan uitsien.
Kom kyk vanaand (Maandag 18 Maart) wanneer Hoërskool Parys se eerste span op die veld draf, maar ook op Dinsdag 19 Maart en Donderdag 21 Maart op Hoërskool Parys se rugbyvelde waar die spanne van Ligbron, John Vorster, HTS Sasolburg, Burgersdorp, Sand du Plessis, Balfour, Sasolburg Hoër, Wessel Maree, Parys, Brandfort, Christiana, Zeerust, Blouskool, President Steyn, Heilbron, Sarel Cilliers en Nylstroom in aksie sal wees.
Toegang is slegs R10 per persoon.
Jy mag nie die aksie van die Namgola Parys-rugbyweek misloop nie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button