
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) nooi die gemeenskap van Parys uit om vandag, Dinsdag 12 Maart, bloed te skenk by die Hervormde Kerksaal vanaf 13:00 – 19:00.
SANBD daag elke Parysenaar uit om die rekord van 135 eenhede bloed in Parys te breek. Help SANBD om die bloedskenk-rekord te breek en meer as 300 lewens te red. ‘n Verrassing wag vir elke bloedskenker.
Jou bloed kan lewens red.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



