Hulle gaan SA’s toe

Baie geluk aan hierdie atlete

Ses atlete van Parys Primêre skool is ingesluit in die Vrystaat skole-atletiekspan wat op 15 en 16 Maart in Germiston aan die SA Skole atletiekkampioenskappe sal deelneem.
Hulle is Lana Burger (1ste in die Vrystaat met ‘n nuwe rekord vir verspring), Anika Botes (1ste hekkies en 100m en 2de in verspring. Sy het ook 2 nuwe rekords opgestel). AJ Meyer (1ste in hoogspring), Zak Naude (1ste in diskusgooi), Ingemar Fouche (3de in gewigstoot) en Jané Esterhuizen (3de in verspring).

Related Articles

Back to top button