NewsNewsSportSport

Gesogte pryse vir dié ballerinas

Gesogte pryse vir dié ballerinas

 

Studente van X-Stream Dance Academy onder leiding van Jackie Campher, het uitstekende uitslae behaal in die 2018 eksamen.
Vier en twintig balletleerlinge is ingeskryf met ’n spogtotaal van 13 onderskeidings wat deur die studio-studente behaal is, asook 11 silwerdiplomas.
Die studio se 16 moderne dansstudente het in totaal 7 onderskeidings (90%+), 4 Honours (80%+) en 5 Highly Commended (70%+) behaal.
Janine van der Merwe het boonop die gesogte Internasionaal erkende Mabel Ryan-medalje vir die mees belowendste Graad 5 balletstudent in die Cecchetti Noordwes & Vaaldriehoek-streek gewen.
Mizelle Terre’Blanché het die trofee vir die Mees Belowende Intermediate Foundation student in die Cecchetti Noordwes & Vaaldriehoek-streek gewen en Lili Meyer was die naaswenner van die Intermediate Foundation trofee in die streek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button