
Hoërskool Parys se spogatlete neem vanoggend deel aan die Vrystaat Interhoër-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein.
Die 29 atlete wat gekwalifiseer het is Danel de Bruyn, Alexandra de Klerk, Sharne de Bruin, Nicole Prinsloo, Coralie Geyer, Megan Merricks, Anuscha Gerber, Nicole Wood, Paris-Lily Pearman, Leanke van der Westhuizen, Natasha Brewer, Nicole Harmse, Tebogo Le-senyeho, Karla Potgieter, Lee-Marie Strauss, Jasmin Coetzer, Bianca Pieterse, Benjamin Bester, Gert Broodryk Reaboka Saisa, Christiaan van Sandwyk, Ean Posthumus, Dillon le Roux, Dillon Pretorius, Leakwe Phumo, Jared Bekker, Zuan van Heerden en Tshepang Matshai.
Tydens die Fezile Dabi atletiekbyeenkoms kon dié skool se atlete ook spog met 8 eerste plekke, 14 tweede plekke en sewe derde plekke in totaal.




