NewsNews

Bakkie val in sinkgat – bestuurder beseer

Bakkie val in sinkgat – bestuurder beseer

VANDERBIJLPARK. – Mnr. Jaco van den Berg het gister, 28 Februarie met sy bakkie in ‘n sinkgat in Westinghouse Boulevard in Vanderbijlpark beland.

Hy het sy rug beseer en is op die toneel deur mediese personeel gestabiliseer voordat hy hospitaal toe geneem is. Hy was besig om VF+ se stemplakkate teen die lamppale op te sit. Die gat was versteek tussen die lang gras. Nog drie soortgelyke sinkgate is binne ‘n afstand van 100m voor hierdie sinkgat gevind. Inwoners en motoriste word gewaarsku om baie versigtig daar te loop en ry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button