NewsNews

Groot skade na diewe die drinkgoed wegdra

Groot slag vir Vredefort-rolbalklub

Slegs dae voordat die Vredefort-rolbalklub Saterdag ‘n Karaoke Country dans sou aanbied vir fondsinsameling, het diewe Maandagnag al die drank en die meeste koeldrank wat vir die dans aangekoop is, weggedra.

Daar is toegang deur die dak by die mans toilette gekry. Die diewe was slim genoeg om te kyk waar die alarmdrade loop, en het toe deur die dak in die klubkroeg ingekom. Die klub sê egter dat hulle voortgaan met die dans en nie gaan toelaat dat dié diefstal die fondsinsameling kelder nie

.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button