NewsNews

Drie kinders verdrink in die Vaaldam

3 Kinders verdrink in die Vaaldam

DENEYSVILLE. – Drie jong seuns tussen die ouderdomme van 7 en 10 jaar het vanmiddag, Saterdag 23 Februarie, ongeveer 12:30 by die Vaaldam  verdrink.

Die omstandighede rondom die verdrinking is nog onbekend maar hulle het blykbaar gaan swem toe hulle in die moeilikheid raak. Drie polisieduikers en vier lede van die Nasionale See Reddings Instituut (NSRI) asook die plaaslike polisie was op die toneel. Die polisieduikers het al drie liggame uit die water gehaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button