LifestyleReligion

Wêreldbiddag vir vroue ook in Vredefort gevier

Wêreldbiddag vir vroue ook in Vredefort gevier

Die NG Gemeente Vredefort sluit op 1 Maart 2019 om 10:00, by duisende vroue dwarsoor die wêreld aan om saam te bid.
Met die Wêreldbiddag vir Vroue word vroue van verskillende rasse, kulture en kerke byeen gebring om ’n gebedsketting dwarsdeur die wêreld te vorm, soos die son in elke land opkom, vir ongeveer 24 uur.
Vanjaar se leuse, soos gegee deur die vroue van Slowenië, is: “Kom- Alles is Gereed”.
Past. Rhinus van Sandwyk van die Sion gemeente in Parys, sal as spreker optree.
Bring jou buurvrou, huishulp, vriendin en skoonma en kom bid saam! Daar is tee na die tyd.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button