NewsNewsSportSport

Menique gaan SA in VSA verteenwoordig

Menique gaan SA in VSA verteenwoordig

Die Suid-Afrikaanse Saddle Seat Equitation is onlangs in Parys gehou, waar die Vrystaat-span as algehele wenners aangewys is in die vyfgang en driegang afdelings.
Menique Olivier, ‘n leerling van Hoërskool Parys, is by die geleentheid ingesluit in die Ju- nior Protea-span vir driegang en vyfgang.
Die Protea-spanne gaan in Julie vanjaar Suid-Afrika in die VSA verteenwoordig.
Menique word afgerig deur Elra Tonkin Biering van Noble Equastrian Stables, en is die dogter van Geo en Deline Olivier van Parys.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button