NewsNews

Dis rooi, dit gaan mal…..vir Valentynsdag

Wat is dan lekkerder as daardie ietsie spesiaal, daardie klein bederfie opreg uit ‘n kinderhartjie vir ‘n maatjie, iemand spesiaal of selfs vir mamma en pappa op Valentynsdag. Elke jaar sorg die leiers van Parys Primêre skool vir kreatiewe Valentyns-bederfies wat gekoop kan word. En het dit verkoop! Dit was ‘n miernes van bedrywigheid pouse …

Wat is dan lekkerder as daardie ietsie spesiaal, daardie klein bederfie opreg uit ‘n kinderhartjie vir ‘n maatjie, iemand spesiaal of selfs vir mamma en pappa op Valentynsdag.

Elke jaar sorg die leiers van Parys Primêre skool vir kreatiewe Valentyns-bederfies wat gekoop kan word. En het dit verkoop!

Dit was ‘n miernes van bedrywigheid pouse soos daar geskarrel is vir daardie Valentynsgeskenkies.

Mag vandag vir jou ook die geleentheid wees om vir hulle na aan jou te sê dat hul kosbaar is vir jou, want ons is net vir mekaar geleen.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button