VUT studente baie ongelukkig
VUT studente baie ongelukkig
VANDERBIJLPARK. – Ten midde van die reën het studente van Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) gister, Maandag 11 Februarie betoog buite die kampusgronde.
Volgens inligting is die hele kampus ontruim en gaan die betogings hoofsaaklik oor verblyf en die feit dat sommige studente met agterstallige rekenings nie toegelaat is om te registreer.
Op ‘n stadium het die skares hand uitgeruk en is hulle deur die polisie verjaag. Hulle het op die R42 Barrageweg gehardloop en op stadiums toe die die polisie hulle jaag, oor die heinings van inwoners gespring. Daarna het almal weer voor die hoofhek vergader en het die reën wat harder begin val het, hul genoodsaak om moed op te gee.
You can read the full story on our App. Download it here.