NewsNews

SAJWV het jou hulp nodig met opname van wildsplase

SAJWV het jou hulp nodig met opname van wildsplase

Die SA Jag- en  Wildbewaringvereniging (SAJWV) se Olienhout-tak in Parys moet namens die vereniging n opname maak van wildsplase in die omgewing van Parys.

Die inligting sal gebruik word om die impak van die wildbedryf te bepaal, asook om ‘n databasis saam te stel van betroubare jagfasiliteite regoor Suid-Afrika.
Indien u ‘n wildsboer in die Parys-omgewing is en reeds laat jag op u fasiliteit, of beplan om in die toekoms te laat jag,  word u versoek om asseblief e-pos te stuur aan Frikkie Scheepers, die Jagkoördineerder van die Olienhout tak in Parys. Die e-pos adres is frikkie@itsink.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button