News

Klippies: DIT is wat die HS Driehoek-tragedie my geleer het

Sakekamer-bestuurshoof raak bewus van miljoene engele wat daagliks tussen ons loop

 

Klippies Kritzinger, uitvoerende bestuurshoof van die Goue Driehoek Sakekamer, het vroeër vandag dié boodskap op sy Facebool-blad geplaas. Parys Gazette neem die vrymoedigheid om dit te deel aangesien dit eintlik vir almal in Suid-Afrika bedoel is.
Klippies skryf:
Graag wil ek vandag ‘n paar gedagtes deel rondom my ervaringe die week na die Driehoek-tragedie:

*My grootste vraag die week was… waarom Here, het ek in die situasie beland….? Die Here se antwoord was…. Klippies wat maak jou so special dat dit nie jy moet wees nie…?

*Ek het besef dat mense se kritiek dikwels die resultaat is van vorige seer of gebeurtenisse.

*Daar is miljuisende engele wat daagliks tussen ons loop. Suid-Afrika is my land ongeag wat enige iemand probeer verkondig.

*Ons as mense moet fokus op wat God van ons vra…. goeters is NIE belangrik NIE!

Ek wou my “close” maatjies ‘tag’ maar ek is bang ek stel iemand teleur en laat hom/haar uit.

AAN ELKEEN WAT GEBID HET, GEHUIL HET, ‘n POST OP FB GESIT HET OM TE BEMOEDIG, HULP AANGEBIED HET ENS….. MY GOD EN HERE WEET WIE JY IS.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button