NewsNews

Noodsituasie by Vanderbijl-skool: Gee noodvoertuie kans om te kan beweeg

Noodsituasie

Motoriste word baie dringend gevra om die paaie tussen Medi Clinic en Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark  te vermy om nooddienste kans te gee om te kan beweeg. Dit raak veral Ramsbotton Straat, Piet Retief Boulevard en Frikkie Meyer Boulevard vanaf Piet Retief tot by die R42 kruising met Frikkie Meyer Boulevard in Vanderbijlpark.

Daar is tans ‘n ernstige noodsituasie by Hoërskool Driehoek met ‘n oorhoofse struktuur wat vanoggend ongeveer 08:30 ineen gestort het.

 

Alle nooddienste is op die toneel. Ouers met leerlinge in die skool is gevra om nie die skool te skakel nie, sodat die telefoonlyne oopgehou kan word. Ouers wie se kinders deur die voorval geraak is, word self deur die skool gekontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button