NewsNews

Het jy die man gesien

Terence Breedt
Die ouers en polisie is alreeds vir meer as ‘n week opsoek na Terence Breedt (28) wat sedert Saterdag 20 Junie vermis geraak het vanaf sy woonhuis in Sasolburg. Hy het ‘n ligte grys sweetpakbroek en donkergrys sweetpak baadjie met wit en rooi Nike tekkies aangehad. Enige iemand met meer inligting waar hy hom bevind kan 079 581 9169 of 082 579 2836 skakel.

Related Articles

Back to top button