NewsNews

Ouers bekommerd oor vermiste tiener

Die familie van ‘n tienermeisie wat as vermis aangemeld is, is baie bekommerd oor haar.

 

Die familie van ‘n tienermeisie wat as vermis aangemeld is, is baie bekommerd oor haar.

Volgens Tanya van Niekerk, die meisie se tannie, is Chantell van Heerden (16) vanoggend (21 Januarie) voor skool laas gesien. Volgens die meisie se skool in Randburg was sy nie by die skool nie. Sy het ook haar selfoon by die huis gelos.

Haar vriendinne het aan haar ouers gesê dat hulle vermoed sy Potchefstroom toe is waar ‘n vriend van haar woon.

Volgens Van Niekerk was sy reeds by dié vriend se huis, maar hy het haar nie gesien nie.

Enigiemand wat Chantell gesien het kan Tanya by 0767930603 of haar broer Henk by 0842271953 skakel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button