NewsNews

Huldeblyk: Tom Dedwith

Huldeblyk: Tom Dedwith

Thomas Richard Dedwith (Tom) is op 9 Januarie in die ouderdom van 95 jaar oorlede.
Hy is op die plaas The Dell gebore, waar hy baie jare saam met sy vrou Hannetjie, gewoon het.
Hy het later The Dell verkoop en nader aan sy seun Wally getrek, by wie hy tot en met sy dood gewoon het.
Tom is in die Parys Methodist Church gedoop en was sy lewe lank lid van die kerk, waar hy ook op die kerkraad gedien het.
Hy het ook op die beheerraad van Sally Martin Park gedien, en was lid van die plaaslike kommando waar hy as sersant-majoor gedien het.
Tom word oorleef deur sy seun, Wally, skoondogters Amanda en Engela, kleinkinders Tommy, Johann, Miena, Elize, Dough en Jeani, en nege agterkleinkinders

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button