NewsNews

Regsgemeenskap geskok na moord op bekende prokureur-sakeman

Regsgemeenskap geskok na moord op bekende prokureur-sakeman

 

VEREENIGING. – Die regsgemeenskap in die Vaaldriehoek is vanoggend, Sondag 13 Januarie 2019, geskok nadat nuus oor die moord op ‘ n jarelange prokureur van Vereeniging, mnr. Eric Lyell, bekend geword het.

Mnr. Lyell is vermoedelik reeds Vrydagaand vermoor en sy liggaam daarna in die Vaalrivier gegooi. Sy selfoon is glo gister (Saterdag) in ‘ n plaaslike township gevind. ‘n Soektog is op tou gesit en sy liggaam is vanoggend in die rivier gevind.

 

Meer inligting volg sodra ‘n amptelike verslag van die Polisie af ontvang word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button