Feite! Nie minder nie as 24 Suid-Afrikaanse woorde is nou ingesluit in die Oxford Dictionary.
Hoe dan anders – daar is Afrikaanse woorde wat eenvoudig nie vertaal kan word nie, juis omdat hulle so lekker op die tong lê.
Dink maar aan die woord “sandwich” wat in Suid-Afrika na verwys word as ’n sarmie en die gemaklike verkorting van die informele groet, “how’s it going” na “howzit?”
En dan is daar die woord skedonk wat waarskynlik ’n klanknabootsing is van die proesgeluide van ’n ouerige motor se enjin en kraakgeluide van die bakwerk
Van die Afrikaanse woorde wat nou trots deel vorm van die Oxford Dictionary sluit in:
Amakhosi
Bunny Chow.
Deurmekaar
Dwaal
Eina
Gumboot dance
Howzit
Ja
Ja well no fine
Kasi (“township”)
Kif (wat “cool” beteken”
Mzanzi (where we live)
Sakkie-sakkie
Sarmie (sandwich)
Shackland
Skedonk
Spaza (unofficial store in a township or rural area)
Tickey box (public telephone)
Traditional healer
Ubuntu
Voetstoots
Wine of Origin
Ingcibi
You can read the full story on our App. Download it here.