Twee en veertig gesregistreerde lede, insluitend sewe nuwelinge, en elf ongeregistreerde hardlopers, het vandag, Sondag 6 Januarie, die 5de myrun Parys Golf and Country Club 5km voltooi .
En as jy hierdie jaar aan jou gesondheid en fiksheid wil werk, is hierdie beslis ‘n opsie vir jou. Nikita Lunderstedt (11), wat slegs 4 weke gelede begin stap het, het hierdie naweek haar parkun en myrun tye met amper 15 minute verbeter!

Om aan myrun deel te neem, registreer aanlyn by www.myrun.org.za en volg die 6 maklike
Stappe.
Top Tien resultate:
1 Munarwo, Anyway. L.
2 de Speville, Lisa
3 Coetzee, Stephan
4 Swanepoel, Christian
5 Swanepoel, Christo
6 Duvenhage, Elise
7 Coetzee, Gert
8 Roux, Shaun
9 Ferreira, Anna-Marie
10 Hattingh, Bernard

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



