NewsNews

Van Heerden-moord: Begrafnisreëlings bekend

Die moordverdagte verskyn vanogged om 8:30 in die Vereenigingse Landroshof om vir borgtog aansoek te doen. Ses duisend mense het glo reeds die petisie geteken.

Die moordverdagte verskyn vanogged om 8:30 in die Vereenigingse Landroshof om vir borgtog aansoek te doen. Ses duisend mense het glo reeds die petisie geteken.

Van Heerden se 13 kinders het ‘n petisie op sosiale media begin om te verhoed dat die verdagte se borgtogaansoek toegstaan word. Sedert van Heerden se moord het sosiale media gegons. Chris van Heerden, ‘n voormalige IBO wêreld weltergewig-bokskampioen, en sy broer Danie, ‘n voormalige EFC swaargewigkampioen, het video-opnames gemaak en hulle harte oopgemaak oor die tragiese voorval en die uiteenlopende reaksie wat dit op sosiale media uiteglok het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button