NewsNews

Vermiste Shaun Labuschagne gevind

Omstandighede rondom sy verdwyning nog onbekend

 

VEREENIGING. – Mnr. Shaun Labuschagne, wat verlede Sondagaand vermis geraak het terwyl hy per motor tussen Vereeniging en Germiston gereis het, is gevind. Die presiese omstandighede van wat met hom gebeur het, is nog onbekend. Sy broer, Leandro Labuschagne, het vanoggend bevestig dat daar nie meer na hom gesoek word nie. Leandro bedank almal wat die familie die afgelope kommervolle dae in hul soektog na Shaun bygestaan het.

 

Related Articles

Back to top button