LetterOpinions

Pensioenarisse soek dringend blyplek

Bekommerde Elsie skryf:

Bekommerde Elsie skryf:

Ek wil die publiek vra om asseblief hulle harte oop te maak vir twee mense. Die man het ‘n terminale siekte en hulle het geen heenkome nie.  Hulle slaap op ‘n kaal vlakte in Sasolburg en kry net hul SASSA geldjies, waarmee hulle moet oorleef. Die mense kan dus net R500 betaal vir verblyf, al is dit net ‘n kamer. Dit is dringend, groot asseblief. As iemand dalk kan help om vir hulle verblyf by ‘n toevlugsoord te kry, sal dit wonderlik wees. Ek bly self baie ver.

Enigeen wat die twee mense kan help kan my by 078 091 8941 kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button