NewsNews

Kersboom-pret vir Vredefort kinders

Kersboom-pret vir Vredefort kinders

Kinders van Vredefort is onlangs bederf met ‘n spesiale bederfdag waar daar boeresport gedoen is en speletjies gespeel is. Boonop was daar ook verrassings wat onder die kersboom gewag het. Die dag is by Kosmos gehou, en nie eens die reënbui kon die kinders se geesdrif demp nie.

Die kersboom-saamkuier word jaarliks op Vredefort gehou en moontlik gemaak danksy die bydraes van borgde. Dankie aan elkeen wat vanjaar ‘n bydrae gemaak het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button