LetterOpinions

Dankbare inwoner van Vereeniging skryf:

Louis Claes en Fossiel skryf na aanleiding van ‘n SMS van ‘Vetkoek’ in verlede week se Vaalweekblad:

Louis Claes en Fossiel skryf na aanleiding van ‘n SMS van ‘Vetkoek’ in verlede week se Vaalweekblad:

Vetkoek, jy sê die fossiele wat so kruip in Frikkie Meyer-boulevard moet hulle lisensies inhandig sodat die jongmense kan doen wat ons moes gedoen het. As jy bietjie stadiger ry sal jy die houtkruise langs daardie pad kan sien. Ek weet ook nie wat sal julle jongmense doen wat ons moes gedoen het nie, want al wat die meeste van julle kan doen is op julle selfone speel, suip en op die internet kuier.

Outjies soos jy sou nie ‘n dag gehou het in ons jong tyd nie. Vetkoek, sit jou bril op en vee die mis uit jou oë, die spoed in Frikkie Meyer-blvd is 60 kilometer per uur!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button