CommunityNews

‘n Bord kos vir hulle wat nie het nie, danksy oud-onderwyseres se naastediens

'n Bord kos vir hulle wat nie het nie, danksy oud-onderwyseres se naastediens

Susan Mpolaise is ‘n oud-onderwyseres wat al ‘n geruime tyd besig is om vir motorwagte en ander mense in die dorp wat op straat bly van kos te voorsien elke Donderdag.

Sy doen dit op 3 plekke in die dorp – by Choppies, voor Absa en by Shoprite. Op hierdie manier word ‘n ete aan nagenoeg 40 mense elke week voorsien.

Donderdag 13 Desember was die afsluiting van haar jaar se bedrywighede en is daar op een sentrale punt – by die Forum-gebou oorkant Spar, aan hierdie groep van bykans 90 middagete voorsien.

En dié twee het fluks die skottelgoed help was.

Die naastediens wat Susan lewer, doen sy met haar pensioengeld en die hulp van individue wat haar borg. ‘n Pragtige gebaar van omgee.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button