NewsNews

Goeie samaritaan help vroue om papwiel te ruil

'n Jong man het Saterdag (8 Desember) nie twee keer gedink om aan 'n groep vroue hulp te verleen nie.

‘n Jong man het Saterdag (8 Desember) nie twee keer gedink om aan ‘n groep vroue hulp te verleen nie.

 

Hennie Muller het op die Facebookblad, Positive Racial Testimonies in SA, ‘n pluimpie vir Brandon gegee. Volgens Muller, wat ook daar was, het Brandon vir Lerato Thobedi en haar twee vriendinne gehelp om ‘n band te ruil. Die vroue het langs die pad op die Parysbrug gestaan.

As enige iemand weet hoe om vir Brandon in die hande te kry kan hulle ‘n e-pos aan selogile.leshage@media24.com stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button