NewsNews

Bruidskou met styl en elegansie dié naweek in Parys te sien

Moenie die bruidskou in Parys dié naweek misloop nie.

Bruide en blomme pas bymekaar soos Vinkel en Koljander. Vanjaar is die eerste jaar dat ‘n bruidskou deel vorm van die kleurvolle FS/Madeira Flower Festival wat hierdie naweek, 8 & 9 Desember, in Parys gehou word.

Hierdie is die gulde geleentheid vir enige toekomstige bruid om die heel nuutste style, idees en professionele diensverskaffers onder een dak te siene te kry by Egweni River Lodge in Van Collerstraat, Parys.

Die bruidskou kan besoek word vandag, Saterdag 8 Desember tot 17:00, en Sondag 9 Desember van 10:00 tot 13:00.

Enige behoefte van die bruid word aangespreek – van rokke, tot grimering, fotografie en “venues” en vele meer.

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button