
Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20, Parys. Filmvertonings elke Vrydag om 10:00.
Vr 30 Nov – Dances with Wolves, 10:00 (Kevin Costner, Mary McDonnell, Graham Greene) – Let daarop dat die film lank is.
Vr 7 Des – Finding Neverland, 10:00 (Kate Winslett, Johhny Depp
Vr 14 Des – Mamma Mia 2, 10:00 (Amanda Seyfried, Pierce Brosnan, Colin Firth)
Biblioteek is oop Woensdae tot Saterdae met boeke vir 4-jariges tot 104-jariges (Afrikaans, Engels, kinders sowel as tydskrifte).
Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



