Herstelwerk aan krag gaan nog ‘n wyle duur
Herstelwerk aan krag gaan nog 'n wyle duur

Daar word steeds gewerk om die kragtoevoer na ‘n groot deel van die dorp te herstel nĂ¡ ‘n poging tot kabeldiefstal.
Weerstoestande bemoeilik egter die herstelwerk.
Daar word geraam dat dit minstens nog 2 ure of selfs langer kan neem om die krag te herstel.

Die munisipaliteit se tegniese afdeling werk steeds om die skade te herstel.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



