NewsNews

Inwoners steeds in die duister oor diefstal

Inwoners steeds in die duister oor diefstal

‘Kabeldiewe se poging om elektriese kabels te steel is die rede waarom ‘n groot deel van Parys steeds sonder elektrisiteit sit en die vooruitskatting is dat dit bes moontlik nog ‘n minimum van 4 ure kan duur voordat die krag herstel kan wees.

Boonop kan weersomstandighede die herstelwerk verder vertraag.

Die foto is by Van Collerstraat geneem.

Ngwathe munisipale woordvoerder, Steve Naale, sê die kabeldiefstalpoging het ernstige skade aan die kraglyn veroorsaak. Hoewel die kabeldiewe weggekom het, word daar vermoed dat die kabeldiewe dalk brandwonde kon opgedoen het met die diefstalpoging.

Groot dele van die dorp is al sedert ongeveer 11:00 vanoggend sonder krag.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button