NewsNews

Donker kruising weer oorsaak van ongeluk

Donker kruising weer oorsaak van ongeluk

VANDERBIJLPARK. – Die robot kruising by Barrageweg en die R57 (Kruising van die dood) is ‘n ongeluk wat wag om te gebeur.

Twee voertuie het net na 21:00 Saterdagaand, 17 November, by sie robot by die kruising by Barrageweg en die R57  gebots. Die bestuurders van beide voertuie is in ‘n ernstige toestand na die hospitaal vervoer deur ER24 en Vaal Emergency Care (VEC). Die ongeluk was tussen ‘n Dodge en ‘n Peugeot. Beide voertuie het net een insittende gehad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button