NewsNews

Moet nie met ‘n slap riem gevang word as jy aanlyn koop nie

Moet nie met ‘n slap riem gevang word as jy aanlyn koop nie

 

’n Potchefstroomse vrou het verlede Donderdag ’n baba Labradoodle (’n honderas wat geteel is deur labrador honde en poedels met mekaar te kruis) op ’n bekende aanlyn-inkopiewebtuiste bestel.

Die vrou het glo eers nadat sy die R3 900 deposito sowel as R1 500 afleweringskostes betaal het, besef dat sy nooit die hondjie gaan ontvang nie. Polisiewoordvoerder ao. Mpho Manyoba sê dat mense gereeld op so ‘n manier deur misdadigers uitgevang word.

“Moet nooit vir iets wat jy aanlyn gesien het, betaal voordat jy nie seker is dat die advertensie eg is nie,” sê sy.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button