NewsNews

Twee in Klerksdorp vas oor Olifanttande

Twee mans het Vrydag (9 November) in die Klerksdorplandroshof verskyn nadat hulle Woensdag (7 November) met ses olifanttande ter waarde van ongever R676 000 betrap is.

Twee mans het Vrydag (9 November) in die Klerksdorplandroshof verskyn nadat hulle Woensdag (7 November) met ses olifanttande ter waarde van ongever R676 000 betrap is. 

Volgens kapt. Aafje Botma, poliswoordvoerder, het die polisie op ‘n wenk reageer waarna hulle die voertuig waarin die twee mans gery het naby Klerksdorp voorgekeer het. Die olifanttande was onder sakke vol mielies versteek. 

Douglas Matambandini (46) en Mmoloki Moseki (49) word aangekla van die besit van vermoedelik gesteelde ivoor. Die saak is tot 16 November uitgestel waar albei verdagtes glo om borgtog gaan aansoek doen.

 

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button