
Gazette het pas verneem dat een van die pasiënte wat vanoggend vanaf die botsingstoneel op die Parys/Vredefort-pad per ambulans na die Parys hospitaal vervoer is, oorlede is.


Ons innige medelye met die familie
Nog 1 van die 9 pasiënte wat vervoer is, is kort tevore per helikopter na Bloemfontein vervoer.
Twee voertuie was in die botsing betrokke.
In nog n ongeluk Vrydag 9 November is 8 mense dood na n ongeluk buite Heilbron.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



